Antwoord in Afrikaans

  • Hi

    Ek is 'n onderwyser by International School of London in Qatar. Ek en my man werk albei daar en dis 'n fenominale skool. As jy enige vrae het kontak my gerus [email removed].

    Die skool gaan nie net jou kinders die beste onderrig gee nie, maar hulle gaan 'n internasionale opvoeding kry met die beste onderwysers en "resources". Jy sal jou kinders die geleentheid van 'nleeftyd ontneem as jy hul nie daar inskryf nie.

    Hoop om van jou te hoor

    Laura 13 Sep 2008, 05:21 - Report
These Forums are no longer active. To post a new discussion, please visit our new Qatar Forums.

International School of London in Qatar

These Forums are no longer active. To post a new discussion, please visit our new Qatar Forums.